Ds Charles Zulu- predikant van die Gereformeerde kerk Pretoria. Op van hierdie foto's verskyn hy saam met ds David Lachman (uit Free church of Scotland- cont.). Hy verskyn ook saam met een van die teologiese studente wat hom nou ook by die Confession church gevoeg het. Die ingang tot Covenant college word ook aangedui met hulle onder-afdelings waar predikante opgelei word, daar is besondere aandag aan onderwys, met dan ook die ander belangrike deel wat die toerusting van boerdery aanbetref. Hierin is die groot tema- "farming God's way".
Besoek ook die volgende webwerwe wat baie van die werk hier verduidelik.. http://www.conradmbewe.com/2012/02/bible-colleges-worth-attending-in_09.html
Kyk ook na http://www.cczt.org/CCZT/Home.html
Besoek ook die volgende webwerwe wat baie van die werk hier verduidelik.. http://www.conradmbewe.com/2012/02/bible-colleges-worth-attending-in_09.html
Kyk ook na http://www.cczt.org/CCZT/Home.html
Ds Charles Zulu se dankbaarheid
Watter voorreg om hiervan verslag te kan doen. U sal onthou hoe daar in die kerkverband 'n oproep was dat kerke vir wie dit moontlik is, ons kan help om vir ds Charles Zulu, wat vanuit die Gereformeerde kerk Pretoria gestuur is, vir kerkplanting in Zambië 'n voertuig aan te koop. Hy het intussen nou betrokke geraak by die teologiese opleiding by Covenant college. Die bydraes staan nog hierby, vir meer inligting.
Dit was so amper 'n jaar gelede. Die samewerking en bydraes hiervoor was eenvoudig lofwaardig in wat die Here ons as kerke hierin mee begenadig het. Elke bydrae, hoe groot of hoe klein, het daartoe kon help dat ons in Lusaka, gedurende Des 2013 vir ds Charles 'n voertuig kon koop. Sy brief tot dank aan almal vir hulle bydraes plaas ek graag onveranderd...
Die foto's van die voertuig wat nou dienswerk in God se koninkryk moet doen, dien ook hierby. Baie dankie vir almal wat gehelp het!
Confession Church in Zambia
P.0. Box 39275
Lusaka
ZAMBIA
19th January 2014.
The Rev. and Elders
Pretoria Reformed Church
P.0. Box 573
Pretoria (RSA)
0001
Dear Sir,
Ref: LETTER OF THANKS
I write this letter of thanks in connection with the Toyota Hilux Surf which the Church bought for easy transport during my work in the Confession Church in Zambia. The Confession Church, my family and I are thankful to all Churches, individuals and whosoever gave generously towards this project.
For the past 10 years I had been using my own vehicle to execute the Church work, but at present it has been giving me problems of breaking downs due to oldness of its kind, I thank the Lord for the opportunity given to me to start a Church in Zambia in such situation, the gift of the vehicle has timely come.
To all contributors towards the present way of easy transport, I encourage you to read Acts 20:35, indeed may the Lord bless you all. I say to ‘’God be the glory’’.
Attached are pictures of the vehicle. With Christ’s love to you all,
Rev. Charles Zulu.

Ingang na Covenant College- Pieter Zwemstra by foto
Ds Charles met een van die teologiese studente wat hom by "Confession church" gevoeg het.
Voor vlnr - Conrad Mbewe, Pieter Zwemstra, Marjanne Hendriksen (onderwys), Petrus Venter
Agter vlnr- Eddie Niezen, Joseph Pettitt, Philip Bailey (boere- "farming Gods way"), David Lachman, Andrew Allan, Johannes Aucamp Ds Charles se huis in die agtergrond
Van die geboutjies by die boerdery betrek
Marjanne met haar pas gepubliseerde boek- "Het geheim in de grond". kyk ook http://www.debanier.nl/jeugdboeken/het-geheim-in-de-grond/
Meer oor Marjanne kan gelees word by http://www.cczt.org/CCZT/About_Me.html |