Kerklike lewe voor die stigting van die Gereformeerde kerk
Marthinus Wessel Pretorius. Stigter van Pretoria.
Ds. Dirk van der Hoff. Naamgewer van Pretoria en eerste predikant van Pretoria Die eerste gemeente waar hy in Pretoria in gearbei het was genoem Elandspoort (Pretoria-Philadelphia). Eerste kerkgebou soos hieronder aangedui is in 1857 opgerig.
Pretoria in 1857. Die nuwe kerkgebou van Pretoria is tweede van regs op die foto.
Die eerste "kerk" in Pretoria in 1857. Die Nederduitsch Hervormde kerk genoem "Pretoria-Philadelphia".
Pretoria in omstreeks 1865. Links bo is Meintjes-koppies waar die Uniegebou tans staan.
Pretoria vanaf Meintjeskop in 1872. Hierdie is 'n skildery van JT Baines. Baines het Pretoria in Januarie 1872 besoek. Godfrey Lys en sy wit perd Sailor is in die middel van die skildery.
|
Stigting van Pretoria en eerste kerk |