Gereformeerde Kerk Pretoria
  • Tuisblad
  • Preke
  • Katkisasie Lesmateriaal 2015
  • Katkisasie Lesmateriaal Laerskool
  • Preke in klank E
  • Preke in klank D
  • Preke in klank A
  • Preke in klank B
  • Preke in klank C
  • Gemeentekamp 2012
  • Krugertjie
  • Kwarteltjie
  • Kruiskyk
  • Rev Charles Zulu
  • Kerklike lewe
  • Brokstukke en boustukke
  • Bouers
  • Geboue
  • Predikante
  • Pasch in pas
  • Paul Kruger
  • Piet Grobler
  • Dendron Magalakwin geskiedenisgrepe
  • Kevin Leo
  • Begraafplaas herstel
  • Kerkblad Feb 2014 3de Algemene Sinode

Kerkgebou van die Gereformeerde kerk Pretoria.

Picture
Hierdie foto is geneem vanuit die woning van oud-pres. Paul Kruger, wat ook lidmaat van hierdie gemeente was.
Kerkgebou is op die hoek van Kerk- en Potgieterstraat Pretoria.

Hierdie gemeente is die oudste Gereformeerde kerk in Pretoria.  Die gemeente in sy volle distrik is reeds vanaf 1859 bedien.  Ds. Dirk Postma snr. het die lidmate dan reeds so vroeg as April 1859 besoek nadat die Gereformeerde kerk in Rustenburg wat die eerste van die Gereformeerde kerke was wat op 10 Februarie 1859 in Rustenburg tot stand gekom het. 

Die kerkgebou tans in gebruik is in Desember 1897 in gebruik geneem. 

Jaarbeplanning 2015

jaarbeplanning2015.pdf
File Size: 513 kb
File Type: pdf
Download File

GPS-koordinate: S25.74751 O28.18146
 
Ds. Petrus Venter
9de Laan 880
Wonderboom-Suid
Pretoria-Moot
0084
Tel: 012- 3356130
Faks: 012-3352290
Sel: 0847042348
Kerkkantoor: 0123262290
Posbus 573
Pretoria 0001
Die Gereformeerde kerk Pretoria (dolerend) se amptelike webwerf is:
www.gkpretoria.org.za

                                          U naam en u e-pos adres vir enige navrae:

Thank you, your message has been sent
Proudly powered by Weebly